GENEALOGIE
GENEALOGY

Minder bekende inligting oor stamvaders of eertydse gebeure. Charles Marais, stamvader van die Marais-familie, is na net meer as een jaar in sy nuwe land in 'n plaasmoord dood. Van die Bonthuys stamvaders het op Twee Jongegezellen,Tulbagh
gewoon.

Lesser known information about ancestors and history.