1918 GRIEP/ FLU

Die ontsaglike menslike leed in 'n hopelose situasie soos uit briewe blyk.Volgens mieliestronk.com is dit die grootste enkele ramp in Suid-Afrika se geskiedenis. Meer as 140000 mense het binne 'n paar weke teen Oktober 1918 gesterf
Untold hardship reflected in letters. Mieliestronk .com isolates it as the largest single tragedy in South Africa's history. More than 140000 people died within a few weeks by October 1918